Voltydse Versorgingsdienste |
![]() |
|
|
Hierdie diens word verskaf aan: |
||
|
|
Tydelik of terminaal verswakte persone; |
|
|
|
terminaal siek pasiënte; |
|
|
|
pasiënte wat post-operatiewe sorg benodig; |
|
|
|
pasiënte wat ly aan 'n chroniese toestand (byvoorbeeld na 'n beroerte); |
|
|
|
verswakte persone in familielede se sorg, wanneer die familielede moet weggaan. |
|
|
Hierdie diens kan by die lid se tuiste gelewer word of in enige van die beskikbare fasiliteite. Die fasiliteite sluit in: |
||
|
|
die Stilwaters Kliniek met 8 beddens; | |
|
|
die Moses Kleinhans Kliniek met 6 beddens; |
|
|
|
die Stillerus Transito Sorgeenheid met 8 beddens, wat deel vorm van die Soeterus Sorgsentrum in Melkhoutfontein. |
|
Tariewe |
||
| Die tariewe vir verblyf in enige van die klinieke word volgens 'n glyskaal bereken gebaseer op inkomste. Kontak Jagersbosch vir enige verder inligting by (028) 754 1934, 082 955 5940 of e-pos info@jagersbosch.org.za | ||
Hierdie webblad is laas op 10-06-2010 opgedateer. © 2005 Jagersbosch Gemeenskapsorgsentrum