Vennootskappe

Vennootskappe is gevorm met vrywilligers asook ander organisasies in die omgewing. Vennootskappe met die volgende instansies en persone bestaan:

Vrywilligers

KANSA

Badisa

VLV

Hartliefklas

Immanuel en Sunbeam Kleuterskole

Distriks- en munisipale klinieke

Mediese Professionele Persone

SAPD

Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting

Departement van Arbeid

Departement van Binnelandse Sake

Tandartse en ander gesondheidsprofessionele in diens van die Gesondheidsdepartement

Gesondheids- en Welsynsforum wat gestig is in die omgewing

Leeskring

Kwilters

Bybelstudiegroepe

Kerke en Jeuggroepe

Strandvelders

 

Hierdie webblad is laas op 10-06-2010 opgedateer. © 2005 Jagersbosch Gemeenskapsorgsentrum