Om te verseker dat tariewe bekostigbaar bly, word alle tariewe volgens 'n glyskaal bereken gebaseer op lede se maandelikse inkomste. Lidmaatskapsfooie is jaarliks betaalbaar voor die einde van Maart en diensfooie is betaalbaar met lewering van die diens aan die lid, behalwe as daar ander reëlings getref is met Jagersbosch vir die betaling van die diensfooie.
|
Inkomste/Maand R |
Lidmaatskapsfooie |
|
|
0 - 750 |
Groep A |
R 40 |
|
751 - 1500 |
Groep B |
R 100 |
|
1501 - 4000 |
Groep C |
R 150 |
| 4000 + | Groep D | R 200 |
|
Nie-lede |
Hierdie webblad is laas op 10-06-2010 opgedateer. © 2005 Jagersbosch Gemeenskapsorgsentrum