Jagersbosch is 'n onafhanklike
nie-winsgewende organisasie en is dus geregistreer as 'n Artikel 21 maatskappy.
Die sentrum is nie aan enige oorkoepelende organisasie verbonde nie en moet as
sulks sy eie fondse genereer om te kan voortbestaan.
Nie-winsgewende Organisasie:
Registrasie nr: 005 749 NPO
SARS 9811207/08
Artikel 21 maatskappy:
Registrasie nr: 98 11207
PBO 18/11/13/4547
Alle donasies kan teruggeëis word van inkomstebelasting ingevolge Subartikel 18A van die Inkomstebelasting Wet 1962.
|
Plaaslike fondsinsamelingsprojekte sluit die volgende in: |
![]() |
|
|
|
Jaarlikse basaar |
|
|
|
Gholf dag | |
|
|
Verkope van tweedehandse klere |
|
|
|
Privaat donasies |
|
|
|
Musiekaangeleenthede |
|
|
|
Sosiale aangeleenthede |
|
| Eksterne fondsverskaffers: | ||
|
|
Lotto | |
|
|
Wes-Kaapse Gemeenskapskas |
|
|
|
Department van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting | |
|
|
Verskeie ander organisasies en maatskappye |
|
Hierdie webblad is laas op 10-06-2010 opgedateer. © 2005 Jagersbosch Gemeenskapsorgsentrum